(Inleiding) Loof die Here want Hy is goed Loof die groot Almagtige God Loof die Magtigste van alle heersers Hy het magtige dade gedoen Hy't die hemel met insig gemaak Die aarde op waters geplaas Hy sorg steeds vir die see en die land Hou die hemel en aarde in stand Dis Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed (Tussenspel) Hy het konings en krygers verslaan En sy kinders oorwinning gegee Hy het ons na ons vryheid gelei Uit die mag van ons vyand bevry Dis Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Die son laat Hy heers oor die dag Die maan en die sterreprag Die groot hemelligte sing Oor Hom alleen Dis Hy wat sy volk begelei Deur Rooi See en dorre woestyn Die Koning wat redding bring Is Hy alleen Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Aan Sy liefde is daar geen einde nie Aan Sy liefde is daar geen einde nie Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goed Loof die Here, Loof die Here Want Hy is goedСчастлива та семья где Бог живет Масиҳни қони, мени оқлади Çile çekmeye geldim bu karanlık dünyaya Слава Тебе, наш Небесный Бог-Отец! Не Променяю في الإرتفاع تعال إلى الفادي Ya Roh Kudus, Sinarilah ḥbtny mḥbẗ ạ̉bdyẗ Бен Бен Беним
Song not available - connect to internet to try again?