Inleiding: Eerste twee lyne Aan U voete, Heer, is die beste plek, daarom kniel ons voor U neer. Om by U te wees is die grootste eer, daarom buig ons voor U neer. Ja, ons verkies nou om by U te wees en om na U te luister. In plaas van altyd maar weer besig te wees, kom ons nou tot rus by U. Aan U voete, Heer, is die beste plek, daarom kniel ons voor U neer. Om by U te wees is die grootste eer, daarom buig ons voor U neer. En ons verlang na u teenwoordigheid, Heer, om saam te kniel in aanbidding; in Gees en waarheid waarlik een te wees, daarom buig ons voor U neer. Aan U voete, Heer, is die beste plek, daarom kniel ons voor U neer. Om by U te wees is die grootste eer, daarom buig ons voor U neer. Net soos 'n vader wat sy kinders vertroos so omhels U ons elkeen. U is 'n Vader wat versorg en beskerm en ons kom tot rus by U; en ons kom tot rus by U; en ons kom tot rus ....... by U.İsa Beni Çok Sever mbdʿ ạlkwn Вақти дуо, вақти дуо, ки созад аз дунё ҷудо కల్వరి గిరిలోన సిల్వలో శ్రీయేసు Встает заря и солнце с торжеством восходит СТОЯ ПРЕД ТВОЯ СВЯТ ТРОН V ten deň Muestrame tus caminos, oh Señor حلو الإيمان Bul Ómirde
Song not available - connect to internet to try again?