Aan U, o God, my dankgesange - U wil ek in my aandlied prys! Al kwyn die sonlig teen die hange, U lig, my lig, sal hoër rys U lig, my lig, sal hoër rys U het my met u guns versadig en as 'n Vader my beskerm; met seëninge, so milddadig, U dag en nag oor my ontferm U dag en nag oor my ontferm Ek weet aan wie'k my toevertrou het, al wissel dan ook dag en nag; ek ken die Rots op wie'k gebou het, van wie ek al my heil verwag van wie ek al my heil verwag Eens aan die einde van my lewe sal ek van sorge en moeite vry, vir elke dag my hier gegewe U hoër, reiner loflied wy U hoër, reiner loflied wy U hoër, reiner loflied wyЗабури Довуд Таронаи 99 Ruhdir meni lạ bạnthy Kraj przecudny w górze znam Vymizol biely deň Vieš o tom Hands and Feet Au pays d'Egypte, Israël.. Iso Rab- Ega, Iso Rab- Ega jzʾ 14
Song not available - connect to internet to try again?