Aanskou die Heiland, sien die kruis Die Hemelvors, verag, vergruis. Vir my het Hy Hom daar laat hang Hy leef, Hy sterf - in my belang Aan die kruis, aan die kruis word God's liefde bewys Hy kom sterf vir ons Betaal vir ons die hoogste prys Met sy arms wyd oop het Hy ons vrygekoop Ek is lief vir jou: Sê elke druppel bloed wat loop Vir al my skuld het Hy betaal; vir my in helle-angs gedaal. Sy kruis, sy liefde onbegrens, Ontsluit in my 'n nuwe mens Aan die kruis, aan die kruis het Hy alles betaal Nou kan ons na God toe gaan Al het ons vêr verdwaal Aan die kruis, aan die kruis sterf Hy vir jou en my Tot in ewigheid kan niks ons Van Sy liefde skei Met 'n liefde so volmaak en vry Hoe kan ek anders as om my Alles, ja my alles net aan Hom te wy Aan die kruis, aan die kruis sterf Hy vir jou en my Tot in ewigheid kan niks ons Van Sy liefde skei Met sy arms wyd oop het Hy ons vrygekoop Ek is lief vir jou: Sê elke druppel bloed wat loop Aan die kruis, aan die kruis word God's liefde bewys Hy kom sterf vir ons Betaal vir ons die hoogste prys Aan die kruis, aand die kruis, aan die kruiКиелі Рух күтеміз Bu dunyo besh kunlik umr Севин, Севин Раб'бин Халкъ Хай сонце правди не зайде Борлиқни яратдинг Сен Новий рiк เชิญมาเชิญมาอย่าช้า Верю я в Тебя Иса Mária, ochrana od Boha mne daná, nemusím sa ja báť أغلى من اللألئ
Aanskou die Heiland, sien die kruis
Add to Set Exit Set Exit SetSong not available - connect to internet to try again?