Aanskou die Heiland, sien die kruis Die Hemelvors, verag, vergruis. Vir my het Hy Hom daar laat hang Hy leef, Hy sterf - in my belang Hy hang, van God en mens verlaat Hy seën waar ander spot en haat. Hy bly verdra, vergeef, versoen - in só 'n Redder sal ek roem Vir al my skuld het Hy betaal; vir my in helle-angs gedaal. Sy kruis, Sy liefde on-be-grens, Ontsluit in my 'n nu-we mens Hom kan ek nou met vreugde dien in ruimte deur Sy kruis voorsien. 'n Liefde so volmaak en vry eis alles, alles ook van myКаждый ищет место где от боли отдохнуть Кубанамын мен Powiedzcie, jak mam smutnym być సందేహమేల - సంశయమదేల Bırak Doldursun Hay un Redentor لم ترَ عينٌ Naplň nás, Pane, milostí Tu fuiste el Verbo en el principio ạkẖtrt tfdy ḥyạty
Song not available - connect to internet to try again?