Ek wonder wat die dag vir my gaan bring Ek wonder hoe die dag gaan uitddraai as ek net sing Ek wonder wat die dag vir my gaan gee Ek wonder waarvoor ek gaan ja sê en waarvoor nee Ek het 'n Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Al kan ek Hom nie altyd sien nie ek weet Hy's daar Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Hy gee my wat ek nie verdien nie ek mag maar vra Soveel dinge wat ek graag wil he Soveel dinge wat die wêreld vir my wil sê Soveel dinge wat ek graag wil doen Maar wat daarvan as God die wêreld deur my wil soen Ek het 'n Pa, Pa, Pa, Pa, Pa En dat ek vir die wêreld omgee is wat Hy vra Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Ek weet as ek my hart vir Hom gee sal Hy my dra (my liefdevolle ......) Abba, Abba Hy's my Abba, Abba Hy's my Abba, Abba Vader-Pa Hy is liefde, liefde God is Liefde, liefde En dis liefde wat Hy van my vra Die appel val nie ver van die boom af nie Hy is die groot skoenmaker ek dra Sy skoen Die appel val nie ver van die boom af nie Dis waarvoor ek gemaak is dis wat ek doen Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Ek is gemaak om Hom in my te dra Hy is my Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Wanneer ek die wêreld liefhet dan is Hy daar Hy's ook jou Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Jy is gemaak om Hom in jou te dra Hy is jou Pa, Pa, Pa, Pa, Pa Wanneer jy iemand liefhet dan is Hy daar Wat ookal die wêreld dink Wat ookal die wêreld sê Jy weet, jy weet wat jy wil hê Wat ookal die wêreld glo Wat ookal die wêreld vra Jy weet, jy weet wie is jou Pa Hy's jou Abba, Abba God is Abba, Abba Hy's jou Abba, Abba Vader-Pa Hy is liefde, liefde God is Liefde, liefde En dis liefde wat Hy van jou vra Hy is Abba, Abba God is Abba, Abba Hy's ons Abba, Abba, Vader-Pa Hy is liefde, liefde God is liefde, liefde En dis liefde wat Hy van ons vra Wat is dit wat jy vandag wil doen Wat daarvan as God die wêreld deur jou wil soen?Zjednotení v Duchu Քո Բույրն եմ Ես Շնչում Abba, Padre, te adoramos Ah, répandons la divine semence Радость от Тебя Praise Is The Breakthrough Мы новое поколение Шөхратла Ребби О, малко стадо, не се бой Под песню дождя
Song not available - connect to internet to try again?