Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie Al sou die wingerd sonder druiwe staan Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn, Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan Nog sal ek juig en bly wees in my God Hy is my hulp, Hy gee my krag Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan; Hy laat my vas en veilig staan. Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie Al sou die wingerd sonder druiwe staan Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn, Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan Nog sal ek juig en bly wees in my God Hy is my hulp, Hy gee my krag Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan; Hy laat my vas en veilig staan. Hy laat my vas en veilig staan.Vendid Nuestras Voces Unamos rby fy ḥḍnk rwḥy tstryḥ thdạ̉ Besoin de toi В минуту скорби или грусти Дүшмүшдүм мəн ҝүнаһа,чох ҝəздим гаранлыгда jiān dìng xìn kào zhǔ yé sū Ты все переменил Que tu Espíritu fluya Dengizdagi bir kema kabi Hab Dank von Herzen her
Song not available - connect to internet to try again?