Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie Al sou die wingerd sonder druiwe staan Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn, Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan Nog sal ek juig en bly wees in my God Hy is my hulp, Hy gee my krag Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan; Hy laat my vas en veilig staan. Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie Al sou die wingerd sonder druiwe staan Die graan verdor, die vrugteboorde wegkwyn, Die beeste, kleinvee, alles hier vergaan Nog sal ek juig en bly wees in my God Hy is my hulp, Hy gee my krag Hy laat my loop waar rats die ribbok gaan; Hy laat my vas en veilig staan. Hy laat my vas en veilig staan.Bůh slíbil své požehnání Как к источнику лань Chungnung Pen Ah ! ạ̉nạ kẖạṭy Il tuo nome Mult doresc s-ajung acasă Иисус, о Иисус дай воды овцам Bóg chce wszystkim ludziom اسمك يا يسوع jmʿtnạ brbạṭ mqds
Song not available - connect to internet to try again?