(Flute Intro and Outro) Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: Die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring Van Jesus se vrede, wat harte laat sing. Al was ek nie daar nie - ek weet dit is so: Die herders en wyses het dit eerste geglo. En deur al die jare bou Jesus sy kerk - Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk. Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: Die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring Van Jesus se vrede, wat harte laat sing. Al was ek nie daar nie - ek weet dit is so: Die herders en wyses het dit eerste geglo. En deur al die jare bou Jesus sy kerk - Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk. Flute OutroZwycięska jasna rzesza مهما تحاول تغريني K bdelosti pripraviť sa treba nfsy tfrḥ ạ̉nkrth Радуйся, мир Narodil sa Spasiteľ, Spasiteľ, v meste Betleheme Үүрдийн үүрд Бидний гэмийг уучлаач Есүс ээ When a child is born
Song not available - connect to internet to try again?