[Vers 1] Al sou die vyeboom nie bot nie En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie Al sou die olyfoes misluk En die lande geen oes lewer nie. Al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie En die beeskrale sonder beeste wees, Nogtans sal ek in die Here jubel, Sal ek juig in God, my Redder. [Koor] Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, Op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, Op hoë plekke laat Hy my veilig loop. [Brug] En al sou dit donker word hier rondom my en dit voel of U hand verwyder is van my sal ek op U vertrouЙюрек Алдатъджъдър Visszhangozzon اوصنا اسمه لوحده كافي yạ rb mạ ạ̉ḥly ạlslạm Ježiš pred Pilátom fy ạlạ̉frạḥ Senden Başka Minnәtdaram Sәnә İsa Roh Kudus, Kuatkanlah Kami
Song not available - connect to internet to try again?