Alle volke, klap julle hande - juig tot eer van God. Verhef julle stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want die Hemelkoning skenk ons Sy genade! Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde! Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppingsdade. Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want die Hemelkoning skenk ons Sy genade! Ons gaan in Sy woning in,........(SLOW DOWN) Hy roep ons almal saam!; die skare juig en horings blaas ons almal roem Sy naam. Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want die Hemelkoning skenk ons Sy genade! Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die Hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; loof en prys Sy grote Naam, want die Hemelkoning skenk ons Sy genade!Mé srdce radost má إكرام ومجد وعز لك měi yī tiān yào duō duō qīn jìn shén Tao an-tsahan'i Betlehema Jezus przyszedł nas wybawić ПРЕБЪДВАЙ В МЕН Bar kúshimdi Из тёмной мрачной ночи Бог Heart Like Heaven 靠主今天活的潇洒
Song not available - connect to internet to try again?