Ek staan vandag soos duisende voor my Met 'n vuur hier in my hart voor U Deur al die eeue heen is U naam besing En saam met Engele wil ek ook nou iets bring My Woorde is min, maar hier moet ek begin want U is Alles vir my, U is die lied hier op my lippe U's die naam wat ek bely. Alles vir my, U's my begin, U is my einde U's my weg, U is my lewe U is ... alles vir my, en U is genoeg Ek weet dat U my elke lofsang hoor Al wil twyfel die geloof in my kom smoor Solank as wat ek leef, sal ek U prys Tot die dag wat ek ook veilig by U isJuz nie jestem swój mạdẖạ trwm ạlnfs fy ạ̉qṣy̱ ạlsmạ ạlʿlyạ شَڤا پیروز شَڤا بِدَنگ Иса біздің берік панамыз دم الرب Povstali sme tohto rána Môj Boh, vďaka Tebe dýcham موسيقى It's Christmas Вірний Спасителю мій
Song not available - connect to internet to try again?