As ek U hemel aanskou Die werke van U vingers, Maan en sterre aanskou- Dan voel ek so gering, Heer Wat is die mens dan dat U aan hom dink? Wat is die mens dan dat U na hom omsien? U laat ons heers oor U werk - Die werke van U hande, Dis aan ons onderwerp Die see, die lug, die lande Wat is die mens dan dat U aan hom dink? Wat is die mens dan dat U na hom omsien? O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam! O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam! O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam! O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam! As ek U hemel aanskou Die werke van U vingers, Maan en sterre aanskou- Dan voel ek so gering, Heer Wat is die mens dan dat U aan hom dink? Wat is die mens dan dat U na hom omsien? U laat ons heers oor U werk - Die werke van U hande, Dis aan ons onderwerp Die see, die lug, die lande Wat is die mens dan dat U aan hom dink? Wat is die mens dan dat U na hom omsien? O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam! O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam! O Heer, ons Heer, hoe wonderbaar U Naam! O Heer, ons Heer, juig aarde, roem Sy Naam! Ons roem U Naam, Ons roem U Naam!W ciemny grób złożon Pan ع السما رايحين Później się dowiesz Щиро поклонюсь Тобі Bağışla, Allahım, məni bağışla Asal Yesus Jua Tuhan Hidupku ఏ బాధ లేదు ఏ కష్టం లేదు Impara Бог любви, Отче наш Лишь вера в Иисуса душе жизнь даёт
Song not available - connect to internet to try again?