Doen slegs U wil Heer U wil met my U Pottebakker Met my die klei Vorm my en maak my Net soos U wil Op U bly wag ek Nederig en stil Heer dit is dwaasheid Om weg te breek As dit te laat is Bidloos te smeek Self navigator, Self my strateeg Duisende lewens Doelloos en leeg Doen slegs U wil Heer U wil met my U Pottebakker Met my die klei Vorm my en maak my Net soos U wil Op U bly wag ek Nederig en stilBak Delinen Ellerime THE HAPPY SONG Sakit bir gecə Белый Конь копытом бьет скоро будет бой Jesús está pasando por aquí Отдавать блаженнее يارم مسيح است اسمه أحلى الأسماء Indro ny Mpamonjy Մանուկներ ենք մենք դեռ շատ փոքրիկ
Song not available - connect to internet to try again?