(Inleiding) As ek stil word om by U te wees Bedaar my hart se donker vrees As ek U hartklop teen my wang kan voel Verstaan ek wat U woord bedoel U is Wonderbare Raadsman U is Magtige God U is Ewige Vader, U is Vredevors U is Wonderbare Raadsman U is Magtige God U is Ewige Vader, U is Vredevors (Tussenspel) As ek stil word om by U te wees Bedaar my hart se donker vrees As ek U hartklop teen my wang kan voel Verstaan ek wat U woord bedoel U is Wonderbare Raadsman U is Magtige God U is Ewige Vader, U is Vredevors U is Wonderbare Raadsman U is Magtige God U is Ewige Vader, U is Vredevors (Ou-tr-o)sẖkraⁿạ llh ạlbswạ ạlmsyḥ من انا لاصير من شعبك He! mahagaga anay Rivestito di regalità A Toi, Jésus, notre jeunesse Спит спокойно Вифлеем Исус, Исус! ḥqk dh fy ạ̉rạḍynạ Je to krv
Song not available - connect to internet to try again?