Intro By U alleen is die woorde wat lewe gee By U alleen is die vrede wat ons begeer Ons oë is op U, ons wag hier op U U alleen Interlude By U alleen word die donkerste nag verlig By U alleen vind die soekende hart sy rus Ons oë is op U, ons wag hier op U, U alleen Heilige Here ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Heilige Here vir U sal ons lewe die een By wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Helige Here, dis U alleen Interlude By U alleen is die antwoord op al ons vrae By U alleen is die hoop wat ons in ons dra Ons oë is op U, ons wag hier op U, U alleen Heilige Here ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Heilige Here vir U sal ons lewe die een By wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Helige Here, dis U alleen En daar is geen ander wat eindeloos heers Dis net U, U alleen Heilige Here ons loof en ons eer U alleen Wie kan met U vergelyk Oooh Heilige Here vir U sal ons lewe die een By wie hierdie harte sal bly Vir wie hierdie lofsang vereis Heilige Here, heilige Here Heilige Here - dis U alleenلما الرب يسوع Venga il regno tuo Пред Тобою мой Бог преклоняюсь с мольбой Ľúbiť Ťa chcem Поклонюсь Тебе Святой Svätý Blažej, div múdrosti, najkrajší dar ľudskej čnosti Track 2 Гаҗәп бу көн гаҗәп вакыт There Is Sunshine In My Soul
Song not available - connect to internet to try again?