In die Hemel is die Heer en Sy glans is soos Kristal Hy's die heilige van God en Hy heers oor die heelal Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer Miljoene in gereedheid staan die engele om Sy troon Verbysterend Sy sieraad en die weelde van Sy kroon Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer in on harte U regeer oor die heelal U regeer in ons lewens U regeer...bowenal Daar is mag in sy woord Soos die waters druis Sy stem Soos die son op die see se blou So die rykdom van Sy trou En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer En aan U is die mag En die heerlikheid en krag En aan U is die eer En die lof want U regeer U regeer我们带着天上的异象 Есүс хамгийн нандин قد مات بالصليب Не чекай від життя на землі xìn niàn yǒng bù néng bèi jiāng hé zǔ gé أحبك يا رب يا قوتي Teslim Oldum jạʾ hnạ ʿạsẖ hnạ Аллах'ъ Ким Арарса The little light
Song not available - connect to internet to try again?