Intro U is geklee in glorie Die Naam bo elke Naam U's eindeloos in grootheid Wie kan voor U staan Skepper van die Heelal U plan virewig vas Niemand kan U stop nie Geen mens of bose mag Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Saam Alles wat asem het Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Laat alles wat asem het U loof U is ons Beskermer Jesus vaste Rots Ons Vesting en ons sterkte Here U's ons God U's Heerser en U's Herder Immanuel wat my lei My Anker en my Vegter My lippe sal U prys Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Saam Alles wat asem het Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Laat alles wat asem het U loof Loof Hom uit die hooste heem'le Loof Hom saam miljoene eng'le Loof Hom al die helder sterre Loof Hom al die reuse berge Loof Hom elke mens op aarde Loof Hom vir Sy wonderdade Loof Hom Hy is hoog vehewe Loof Hom want Hy heers vir ewig)] (Eeste twee lyne Breakdown) Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Saam Alles wat asem het Kom loof Hom Kom loof die Heer Kom loof Hom Laat alles wat asem het U loof (Interlude) Laat alles wat asem het U loofБахт излама ўзга макондан Szent vagy Zavatra iray ihany slmt ạ̉mry dzlieri mepe khar hl jlst fy hdwʾ Джик, Джик, Джик Qoʻlim koʻtarib دايماً بتخبيني - ساتر Иса, Иса
Song not available - connect to internet to try again?