In die stilte Die stilte na die storm Dink ek aan my Verlosser Jesus aan die kruis Hy't Sy lewe Neergelê vir sondaars Sy uitgestrekte arms Getuig Hy's lief vir my Halleluja,die koning van die Konings Dra 'n kroon van dorings Sy bloed gestort vir my In die donker van die nag het Jesus oorwin met krag Die dood se mag het Hy gebreek Elke knie sal nou voor Hom buig Elke tong sal moet getuig Hy is Koning, verewig sal Hy heers Halleluja,die koning van die Konings Dra 'n kroon van dorings Sy bloed gestort vir my Halleluja,die koning van die Konings Dra 'n kroon van dorings Sy bloed gestort vir my Jesus, U bloed het my vrygekoop U liefde het lewe gebring Jesus, U bloed het my vrygekoop U liefde het lewe gebring Jesus, U wonder het my gees genees En daarom sal ek vir U sing Jesus, die bloed het my vrygekoop U liefde het lewe gebring Halleluja ... die graf is leeg Ek weet dat Jesus leef Hy's oorwinnaar Verewig bly Hy gekroonÖvgüler Olsun Bar álemdi jaratqan Qudiretti Qudaı yạ sạkn ạlsmạʾ كل سنه وأنت lạ̉nk ly ʿzft ạllyl Seneler, seneler geçiyor. İsa'ya iman edin siz Слышите ли Божий голос Jesús mi Salvador, será posible Poklad Nad horami ráno nové
Song not available - connect to internet to try again?