O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid! O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning - Hy, gebore in die volheid van die tyd! O die goeie tyding, o die blye tyding - oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid! Juig nou mensdom, prys Hom tot in e......wig......heid!yạlly mlyt ạlqlb bnwrk قال لي الشيـطان bmrạḥm ạlrb ạ̉gẖny Եհովա Ռոֆե Եհովա Հիրե hl ʿsẖt qbl ạ̉n Faqat Isoga men ergashaman ЬОверим Я люблю наше братство Ыйса, ачтың чындыкты Сен Inanıram Sənə İsa
Song not available - connect to internet to try again?