Het jy al gehoor Van Bergsig se Bazaar Het jy geweet dit gebeur Net eenkeer in 'n jaar Dalk is jy nie bewus nie Dalk weet jy dit al klaar Maar jy kan dit nie mis nie Maak seker jy is daar Ons gaan lekker eet en drink en die kinders gaan lekker speel Maar dit gaan oor meer as dit: om liefde saam te deel Al kom jy net vir lekker lag, of lekker fees te vier Kom eenvoudig nes jy is, maar maak seker jy is hier Al hou jy nie van kerk nie Daag eenvoudig op Al hou jy net van opera Of hop-hop spinnekop Ja, hier kan jy jouself kom wees, hier gaan dit oor "saam" Kom en vang 'n bietjie gees, komaan wees nie skaam Ons het dit so nodig, om Christus saam te vier Om te se^: Hallo, hoe gaan dit? Hoe lank woon jy al hier?" Wel, nou het jy gehoor Van Bergsig se Bazaar Nou weet jy, dit gebeur Net eenkeer in 'n jaar Jy was dalk nie bewus nie Maar nou weet jy dit is waar Jy kan dit nie mis nie Maak seker jy is daar O, ho, ho - Bergsig se Bazaar O, ho, ho - Net eenkeer in 'n jaar O, ho, ho - Bergsig se Bazaar O, ho, ho - Hoop ek sien jou daarNebeský Otče náš Un bimbo che perdona Հիսուս Սիրում եմ Քեզ Հիսուս Na Ta da Idona Wurin Mai Cetona Sahihiyar Ƙauna Dai Ta Fi Kwatanci Изливаешь Дух с небес Ей ощ в зори Ježíš je světlo světa Ким Сага тең келет Я не раб
Song not available - connect to internet to try again?