Kom en loof die Heer Bring jou lof en meer Daar is geen ander Wat Hom so verwonder Loof die Heer Hoor die waters druis Die bome en berge prys Die Here Almagtig Heerser verewig Loof die Heer Kom laat ons sing In die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer Oor die aarde heen Juig ons oor die Een Wat mense verander En red uit hul sonde Loof die Heer Kom laat ons sing In die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Sing oor die goedheid van die Here Die goedheid van die Here Kom laat ons sing ..... (Breakdown) In die more Sing in die aand .....(Breakdown stop) Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing Sing in die more Sing in die aand Kom laat ons sing Tot die son opkom Alles wat asem het sing En loof die Heer En loof die Heerميدلي الميلاد trạk 22 ạ̹nt ạ̉gẖly̱ mạ fy̱ ḥyạty Privesc la izvor şi-l văd أنا بأعلن حبي Ҝүнаһлы ҝəзирдим мəн, билмирдим нејлəјим SAWMKUA LE PAKUA اپپاق بولۇپ تاڭ سۉرگۅندۅن Исо мени севади! To the Ends of the Earth
Song not available - connect to internet to try again?