(INLEIDING) Jesus, die sterke leeu van Juda Jesus die vlekkelose lam Je-sus oorwinnaar oor die dood Je-sus, U is oneindig groot U's vir ewig U's vir altyd, En ek weet U sorg vir my Word verheerlik, word verhoog Deur al die lof wat juig in my Kom verander, Kom vernuwe Weer die passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U Jesus, die sterke leeu van Juda Jesus die vlekkelose lam Je-sus oorwinnaar oor die dood Je-sus, U is oneindig groot U's vir ewig U's vir altyd, En ek weet U sorg vir my Word verheerlik, word verhoog Deur al die lof wat juig in my Kom verander, Kom vernuwe Weer die passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U Jesus, Jesus, Je-sus, Jesus, Je-sus, Jesus, Je-sus, U is oneindig groot .... (Breakdown Begin) U's vir ewig U's vir altyd, En ek weet U sorg vir my Word verheerlik, word verhoog Deur al die lof wat juig in my Kom verander, Kom vernuwe Weer die passie binne my. ....(Vol band) Jesus, dit gaan alles net oor U dit gaan alles net oor U dit gaan alles net oor Uzǒu guò huáng tǔ gāo pō Да будет Богу в небесах yạ rwḥ qds ạllh عمري ما دقت سعادة Хузурыңда бар болайын Ty si jediný wqt ạlfrḥ Де Халелуя Иса'я Oh Mi Santo Dios Herra Sä taivaan
Song not available - connect to internet to try again?