(Inleiding: Christus is die Heer) B C B A G Besing die lof van Jesus saam, ook eng'le bring Hom eer. Juig hemel, aarde, roem sy Naam en dien Hom, volg Hom, loof Hom Christus is dié Heer! O nageslag van Israel, gee u Messias eer; erken Hom as Imma-nuel, en soek Hom, vind Hom, prys Hom: Christus is dié Heer! Verdwaasde mens, aanvaar dit nou dat Hy jou heil begeer; bekeer jou, en sy Gees sal jou laat loof en prys en jubel Christus is dié Heer! Wees, volkere, opreg en wys; besef dat Hy regeer; wil Hom bo alle vorste prys en eer Hom, daagliks, oral - Christus is dié Heer! Hy wat as die oorwinnaar staan, kom op die wolke weer. Hef al wat leef jul loflied aan en dien Hom, volg Hom, loof Hom - Christus is dié Heer!آدى قلبي Sentieri di grazia ạllylẗ mylạd ạlmsyḥ عابرين دايسين THAWHTHAN NI اروي الأعماق Свят Си Исусе Христе La samaritana mtẖl ʿẓym rḥmtk ạ̉ḥmdk yạ rb byn ạlsẖʿwb
Song not available - connect to internet to try again?