INTRO NOTE . X 2( GEEN DROMME) Die golwe weet waar breek die branders Hulle dink hulle's vry Die wolke wentel in die hemel maar Op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag, op Blouberg se strand Die wind gaan nog waai, die son gaan nog brand Maar dis koel na die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand, Oe Hoe Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand (X1) Daar is witgekalkte huise En ou Tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed Wat vroeg visse terg My pa sê "my kind, ons moet swart mossels vind" Ons is lief vir die see, ek is lief vir my kind Ja dis koel na die lang nag En ons groet die dag Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand, Oe Hoe Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand Oe hoe. Oe hoe. Oe hoe. Oe hoe......(BEGIN VOL DROMME NA) Goeie môre my sonskyn Goeie môre my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand, Oe Hoe Maar dis vroeg in die dag Op Blouberg se strand oe hoe oe . oehoe oehoe(X 2)Matokia mpivahiny! Kiedy w serce w grzech wplątane Ты так устал от суеты Xavodek zarur ขอให้คำจากปากของข้า جاي قدامك بركع МАХАНАЙЪМ Car Dieu a fait le serment كەلگىن، ىيىق رۇح كەلگىن Мисирдəн Чыхыш
Song not available - connect to internet to try again?