Intro Bly volhard soos atlete - Dis God sal ons wedloop bepaal. Daar's 'n skaar van verlostes wat wag om die baan dat ons almal die wenstreep sal haal. Elke las moet ons afgooi: die sonde wat maklik verstrik - dat ons God se pad met volharding kan loop, dis die pad van die ware geloof. Hou die oë op Jesus, ons Vriend, ons Verlosser, ons Hoof. Vir die vreugde daarna het Hy smarte verdra, Hy't begin en versterk ons geloof. Hou jou oë op Jesus Laat Sy lig jou altyd omvou daar is niks wat jou van genade kan skei as Sy liefde jou naby Hom houصاخب الكل حولي بروحك اغمرني Ne bucurăm de viaţă în fiecare zi Сенга ишончим абадий Samotny szedłem drogą swą Хазърмъсън Kumbaya Divino amor Otče náš 主啊求你看我一眼
Song not available - connect to internet to try again?