'n Nuwe lig, het aan ons verskyn 'n Helder ster, skitter in die ruim Oor die wêreld heen, breek 'n nuwe dag Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag Van oral heen, kom die mense saam Om Hom te sien, te hoor wat is Sy naam En 'n engele koor, bring aan Hom die eer Immanuel, geboorte van die Heer Ken jy die lied, Ken jy die verhaal Die Lam van God, vir elke tong en taal Uit die hemelruim, daal Hy tot ons neer Immanuel, geboorte van die Heer Al glo jy nie, al het jy ver verdwaal God het jou lief, Hy't al jou skuld betaal Al het Hy geweet, daars 'n kruis wat wag Het Hy gekom, daardie Kersfees Nag 'n Nuwe lig, het aan ons verskyn 'n Helder ster, skitter in die ruim Oor die wêreld heen, breek 'n nuwe dag Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag Dit het gebeur, Daardie Kersfees nagHökm üçün göndərməmiş Allah Oğlun dünyaya Nearer, My God, To Thee Gloria БҮЗҮРЕЛДИҢ ОДУ ӨЖҮП Люблю я весть благую فرح وابتهاج Eshigingni och الملاك دحرج الحجر Xəyalım Dolanır Eu sou teu
Song not available - connect to internet to try again?