Here, U is my lewe, ek ken U veilige bewaring elke dag. Here, U is my vrede, as die storms om my woed met brute krag. En as ek val, is U by my. U het betaal en ek is vry! Daarom sing ek, daarom gee ek U my stem. Daarom juig ek saam met snaar en instrumente! Daarom bring ek U my dank, sing ek heeldag lank, daarom sing ek, hoor my lied vir U, o Heer! Here, uit U hande kom net wat mooi is en wat heilig is vir my. Here, U genade het my deur alles heen tot hierdie dag gelei. En as ek val, is U by my. U het betaal en ek is vry! Daarom sing ek, daarom gee ek U my stem. Daarom juig ek saam met snaar en instrumente! Daarom bring ek U my dank, sing ek heeldag lank, daarom sing ek, hoor my lied vir U, o Heer! Daarom sing ek, daarom gee ek U my stem. Daarom juig ek saam met snaar en instrumente! Daarom bring ek U my dank, sing ek heeldag lank, daarom sing ek, hoor my lied vir U, o Heer! daarom sing ek, hoor my lied vir U, o Heer!ạ̹dẖạ rby Krwawią się twe rany, ciężki staczasz bój Колла Бени جاشوومدو تارتسام ۇبايىم، L'amour du Sauveur Ďakujeme, Ochranca náš Эрээнтэй бараантай хорвоо гэж dāng bào fēng yǔ xiàng nǐ xí lái Senin Yolculuğunda qdys fyk
Song not available - connect to internet to try again?