Dankie vir hierdie skone môre. Dankie vir hierdie nuwe dag. Dankie dat U oor my gewaak het deur die donker nag. Dankie vir elke kinderlaggie. Dankie vir elke sonnestraal. Dankie dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal. Dankie vir al die goeie vriende. Dankie vir elke boom en blom. Dankie vir al die seëninge wat na my toe kom. Dankie vir hierdie skone môre. Dankie vir hierdie nuwe dag. Dankie dat U oor my gewaak het deur die donker nag. Dankie vir elke kinderlaggie. Dankie vir elke sonnestraal. Dankie dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal. Dankie vir al die goeie vriende. Dankie vir elke boom en blom. Dankie vir al die seëninge wat na my toe kom Dankie vir al die seëninge wat na my toe kom.Verso di te Во имя Христа возлюби справедливость, ạ̹lqạʾ 5 Ой у Вифлеємі В тишине найду Тебя Mwamba uliopasuka Ты стоишь в двух шагах от Креста Chisυs holitopa ma! أما أنت يا ربي للخروف البركة الكرامة والقدرة
Song not available - connect to internet to try again?