Daar's 'n dierbare kruis waar my Heiland bewys die liefde wat Hy vir my het Daar is alles voldaan en die vyand verslaan Daar word ek van sonde gered By die kruis by die kruis wil ek bly Tot die stryd hier benee is volstry Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met 'n kroon O, die dierbare kruis Waar die uiterste prys Deur kosbare bloed is betaal Daar is smarte gely En versoening verkry Waar Jesus oorwinning behaal By die kruis by die kruis wil ek bly Tot die stryd hier benee is volstry Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met 'n kroon By die dierbare kruis Sal ons loflied verrys Tot eenmaal daarbo om die troon Want eens is ons tuis In die Vader se huis Dan wissel ons kruis met 'n kroon By die kruis by die kruis wil ek bly Tot die stryd hier benee is volstry Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met 'n kroon Tot ek eens in die hemel sal woon Daar verwissel ons kruis met 'n kroonSem sa všetci ponáhľajte Йолун Йолум Олсун Иса'м Ай-ааламды, жер жүзүн алты күндө жараткан ạ̹ḥnạ mlkk - mwsyqy̱ Кто я без Твоей любви ạ̹lqạʾ 2 ạ̉nạ fạkr Il est une sainte guerre Чогулганда Рухуң болсун Én jó Uram, Isten
Song not available - connect to internet to try again?