Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf, die lewe deur sy dood verwerf! Oorwinning is vir ons verkry oor sondemag en -heerskappy. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf; die lewe deur sy dood verwerf. Hy het oorwin die dood, die hel. Ons kan dit wêreldwyd vertel! Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Aan Hom die lof, die roem en eer, Hy laat ons mét Hom triomfeer. Laat ons, o Here, deur u Gees, afhanklik en oorwinnaars weeshw ạlly ndạny Je m'écrie: "Loué soit l'Eternel!" Korkma Tu es digne Сән Рәббим күмүчтин бебаһа yạ knysh yạ gẖạlyh ṣkẖrẗ Иисус зажги мое сердце بنحبك نسجد ليك Fiumi d'acqua viva
Song not available - connect to internet to try again?