Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf, die lewe deur Sy dood verwerf! Oorwinning is vir ons verkry oor sondemag en -heerskappy. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf; die lewe deur sy dood verwerf. Hy het oorwin die dood, die hel. Ons kan dit wêreldwyd vertel! Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Aan Hom die lof, die roem en eer, Hy laat ons mét Hom tri-omfeer. Laat ons, o Here, deur U Gees, afhanklik en oorwinnaars wees.I belong to the King Вармъ Танръмъз Гиби? Чъксън Ортая Ježiš, Ty si najdrahší Pán Shaqyrshy meni Táńir Šťastni, kdo se obrátili Dnes sa Kristus narodil Душа скорбит о той стране далекой ما أحلى أن نجتمع معاً Osmonda Farishtalar Kuylar تعال يا رب بيننا
Song not available - connect to internet to try again?