Die Heer, my herder, sorg vir my, Hy laat my rustig wei; langs waters waar daar vrede is, sal Hy my veilig lei Die Heer gee my weer nuwe krag en Hy sal met my gaan; Hy lei my op die regte pad ter ere van Sy Naam Al lê daar donker dieptes voor, tog hoef ek nie te vrees, want U's by my, en in U hand sal ek steeds veilig wees U maak vir my 'n fees gereed terwyl my vyand kyk. U maak van my 'n eregas; U maak my lewe ryk. Net goedheid, liefde, lewenslank, gee U, o Heer, vir my; by U's ek tuis, en in U huis sal ek vir ewig bly.الله هو أبويا علمني كيف أصلي Açıldı kapı Vezmi jméno Krista Гьоклер Сьойлер Quando il sole Táńirim aldyńda turmyn Когда среди толпы людей ạllh hw ạ̉bwyạ lmạ ạlrjạ mn qlby ygẖyb
Song not available - connect to internet to try again?