Die Heer, my herder, sorg vir my. ......(kan in C bly) Hy laat my rustig wei; langs waters waar daar vrede is, sal Hy my veilig lei. Die Heer gee my weer nuwe krag en Hy sal met my gaan; Hy lei my op die regte pad tot ere van Sy Naam. Al lê daar donker dieptes voor, tog hoef ek nie te vrees, want U's by my, en in U hand sal ek steeds veilig wees. U maak my vir 'n fees gereed, terwyl my vyand kyk. U maak van my 'n eregas U maak my lewe ryk. Net goedheid, liefde, lewenslank, Gee U, o Heer, vir my; By U's ek tuis, en in u huis sal ek vir ewig bly.Ты даражэй You gotta know కృపగల దేవ కల్వరి నాధ Una folle corsa The Love of God 从人类开始生存的那一天 Монгол түмэн Siam soldati Boh je stále medzi nami Исо нажоткорим деб
Song not available - connect to internet to try again?