Die Here salf ons met sy Gees tot diens en heiligheid - tot koning, priester en profeet, tot ware Christen-wees. Die Gees van God bly wonderbaar voortdurend inspireer - dat ons met Hom en met mekaar in liefde kan verkeer. Die Heil'ge Gees gee uit die skat, deur Christus self verdien - sy liefde, blydskap, vrede, guns kom Hy aan ons voorsien. Wie hul laat lei deur God se Gees, leer iets van Christen-wees - Hy leer ons bid, getuig en dien en liefhê sonder vrees.Å, det dyre Jesu Blod ạ̉mạmk yạ mn bdẖlt ạldm من حبك للعالم Не такой как все Zi de zi Isuse drag Из Бедствий Глубины ياللي مت بدالي أغنية جديدة 玛哈念 Neskládejte v mocných naději
Song not available - connect to internet to try again?