Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar, Wonderbaar, Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy Naam Kom ons verheerlik Sy Naam Die mense verander, maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy Naam Dat Hy my gered het is wonderbaar Wonderbaar, wonderbaar Dat Hy my gered het is wonderbaar Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy Naam Kom ons verheerlik Sy Naam Alles verander, maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy Naam Dat Hy my so lief het is Wonderbaar, Wonderbaar, Wonderbaar, Dat hy my so lief het is Wonderbaar, Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy Naam Kom ons verheerlik Sy Naam Die mense verander , maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy Naam Alles verander, maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy NaamЗнала ль ты Мария Dari III Track 02 Profetizza هللويا سبحوا يا عبيد الرب - Praise the Lord Шюкюр Аллахъмъза ạ̉ʿṭsẖ lrwḥk Step by Step zmn ạftqạdk qrb My God, how wonderful Thou art مەن سەنىڭ الدىڭا كەپ جىلاپ تۇرمىن
Song not available - connect to internet to try again?