(Intro) In die begin - Skeppingsverhaal Tuin van Eden - Sondeval Geen offer vir die mensdom - Vloek van die wet Christus sterf - Ons word gered Die tyd is hier, om op te staan Om God te kies, om groot te gaan Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Die tyd is hier, om op te staan Om God te kies, om groot te gaan Eers was dit "un-cool" om te glo Maar nou weet almal: wat die Woord sê: IS SO Profesië, wetenskap, argeologie Dis oor en oor bewys - Daars geen twyfel meer nie Die tyd is hier, om op te staan Om God te kies, om groot te gaan Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Die tyd is hier, om op te staan Om God te kies, om groot te gaan Die tyd is hier, 'n feit's 'n feit Jy behoort aan Hom tot in Ewigheid Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het (Tussenspel) Ontvang sy Lig - Ontvang Sy Gees Ontvang Sy Liefde wat jou genees Ontvang Sy Wil - Ontvang Sy Woord Ontvang die feit, dat jy aan Hom behoort Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Hoe kan jy bang wees as jou God jou liefhet Hoe kan jy skaam wees as Hy jou gered het Die tyd is hier, om op te staan Om God te kies, om groot te gaan (Uitspel)V Tobě zůstávám МЕН СЕНИҤ КИЙНИҤНЕҤ ربي ألوذ بحضنك Oh! qu'heureux est celui Bu Tosh Iso Prière Pojďte a srdce svá จิตใจข้าสุขสบาย sẖkr - ʿndy ḥkạyẗ C.E THLAHNAK HLA
Song not available - connect to internet to try again?