Die jare gaan, so snel verby Maar dit wek in my steeds verlange. Waarom moes, ons afskeid neem Waar is al ons tere liefde heen. Dink jy darem nog aan my Al die lang en eensaam aande En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar Dink jy darem nog aan my Dink jy darem nog aan my Het jy my nog nie vergeet nie Want die jare gaan verby Sal ons liefde steeds nog bly Dink jy darem nog aan my Instrumenteel Is dit nou, al reeds te laat Bring die jare dan vir ons dan meer smarte Is geluk, dan nou verby Is dit's net bedoel vir jonger harte Dink jy darem nog aan my Al die lang en eensaam aande En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar Dink jy darem nog aan my Dink jy darem nog aan my Het jy my nog nie vergeet nie Want die jare gaan verby Sal ons liefde steeds nog bly Dink jy darem nog aan my Instrumenteelحبة ملا قلبي أنا فرحان ᠪᠦᠭᠦᠳᠡ ᠶᠢ ᠪᠠᠶᠢᠯᠳᠤᠨ ᠳᠠᠭᠠᠭᠤᠯᠵᠤ ạlrb mʿạyạ Ristin tietä yé sū pāi pāi wǒ de jiān bǎng Միայն Քեզ է Կարոտում Հոգիս Раб'би Йуджелтелим Дигам очите си ьовгю ве йюджелик иса'я
Song not available - connect to internet to try again?