(Track) Intro : (x2) Dit is weer Kersfees 'n Ster het verskyn 'n Kind is gebore en almal is bly Ja dis weer Kersfees Kom almal sing saam Bring hulde en ere Kom bidden tesaam Geseende kersfees Voorspoedige jaar Vol hoop en vol vreugde In liefde tesaam Dis alweer kersfees Vir jonk en vir oud Kom almal vat hande Suid Afrika ons land 'n Geseende kersfees vir swart en vir wit vir kleurling en indier kom ons stop die geweld Geseende Kersfees Voorspoedige jaar Vol hoop en vol vreugde In liefde tesaam .C/ Csus/ Csus4 / C TUSSENSEPEL: (x2) Dit is weer Kersfees 'n Ster het verskyn 'n Kind is gebore en almal is bly Liefde vrede, welbehae Jesus Here, God bo almal Liefde vrede, welbehae Jesus Here, God bo almal Haleluja Amen, AmenMisaora an'Andriamanitra Semua Manusia Yang Diciptakan O! Miainga izao, ry miaramila soa 主求你拣选我的亲人 Склонился день к закату Go ask the one Господь якщо сонце зійде Danzerò canterò Твоя Любов فليخبر فمي بتسبيحك
Song not available - connect to internet to try again?