As vrede my pad deur die wêreld verlig, As smarte my dreig te verniel, Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref: Dit is wel, dit is wel met my siel! Dit is wel Dit is wel Met my siel Met my siel Dit is wel Dit is wel Met my siel Voorheen het die sonde gedurig gekwel, En dikwels my vreugde verteer; Nou's alles vergeef en geheg aan Sy kruis: O my siel, loof die Heer, loof die Heer! Dit is wel Dit is wel Met my siel Met my siel Dit is wel Dit is wel Met my siel Voortaan is dit Christus, ja, Christus alleen, Selfs waar ek in droefheid moet kniel; Geen stryd is te swaar nie, in lewe en dood Bly my Heiland die troos van my siel. Dit is wel Dit is wel Met my siel Met my siel Dit is wel Dit is wel Met my siel Dit is wel Dit is wel Met my sielDulce Refugio Я знаю жив мой Искупитель من غير ما أطلب yạrb qd jʿltk Как и все живу на этой я земле قول يسوع Chi mi parlerà Боғи Ҷатсимониро бинед, эй имондорон Ten žiarivý lúč Нова радість стала
Song not available - connect to internet to try again?