Die wat wag op die redding van die Here Vind hul rus in die skadu van die heilige God Die Almagtige Ek sal sê: die Here is my vesting Ek sal sê: die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou In donker tye as geloof en hoop getoets word En alles wat bekend is in 'n oomblik verdwyn, Bly U getrou En ek sal sê die Here is my vesting Ja ek sal sê die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluia, halleluia ................(Chorus x2) Halleluia, halleluia My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God.................(Chorus x2) Ek vertrou U grote Naam Die wat glo Sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Op U sal ek vertrou......(x2 laaste lyn)主的身体为我们 Виждаш ли xuě shàng jiā shuāng de rì zi Қуанамыз бәріміз هل جلست في هدوء إصحي وقومي يسوع قال أنا جاي Я увижу Тебя Бурхан бол сайн О Иисус Нет краше ничего
Song not available - connect to internet to try again?