Jesus, Jesus, die Een na wie ek smag Jesus, Jesus, ek bring vir U my hart wat oorloop van liefde en groot bewondering ontvang nou my offer van woorde as ek sing Ek het U lief O Heer Ek het U lief O Heer Met alles in my, met krag en verstand het ek U lief Ek het U lief O Heer Ek het U lief O Heer Met alles in my, met krag en verstand het ek U liefChoć bogactwa nie mam nqṭh wnbtdy m ạlạ̉wl zhǔ a wǒ yào gēn suí nǐ Nessuno è come te కర్తా మమ్మును Ježiš žije vo mne Pójdź do Zbawcy Príď už, príď É bom, é bom de mais He lives
Song not available - connect to internet to try again?