INTRO Ek roem U Naam Ek wil graag sing Ek wil U eer, U hulde bring Want daar is trou En liefde by U Heer Ek roem U Naam Ek wil graag sing Ek wil U eer, U hulde bring Want daar is trou En liefde by U Heer Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Ja, daar is geen einde aan U liefde nie My diepste nood Bring ek voor U Ek bid tot U Ek vra U Heer Sien my tog raak Genees my grootste seer Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Ja, daar is geen einde aan U liefde nie Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Daar is geen einde aan U liefde nie Daar is geen einde aan U liefde nieСредь заботы и тревоги Ty si ten mocný Kráľ, El Shaddai Adonai Se non in Te nlt ạlḥyạẗ ạlạ̉bdyẗ نادم على كل ثانيه Потопен От раннего утра Baránok, hľa, nesie viny Любить это значит жить радостью друга يا كاشف
Song not available - connect to internet to try again?