Intro x2 Ek sien 'n nuwe he-mel kom, 'n aarde nuut en vry. Die see en al wat skei, verdwyn. God self kom by ons bly Die nu-we stad, Je-ru-salem, daal uit die hemel neer; skoon soos 'n bruid in heerlikheid - geliefde van die Heer. Die Heer droog al die tra-ne af Verby is droefheid, dood. Ja, pyn en smart wyk uit die hart' Ons moeite angs en nood "Kyk, Ek maak alles nuut", sê God "Laat hom wat dors het, kom. En hy sal vind hy is my kind; Ek is 'n God vir hom!" Oor-win-naars sal ons al-les erf En drink uit die fontein Van lewens-water, heerlik, rein. En God sal oor ons skyn.أنا لست أشبع ạkẖtbrny yạ ạllh Благодари Христа благодари Keď Ježiša nevinného يا كوكب الحب العجيب ИЗДИГАЙ ГО Йигит Nerelerde ben gezmişim Creo en ti Викът на Царя
Song not available - connect to internet to try again?