Interlude x 2 Ek sing 'n Halleluja Te midde van my vyande Ek sing 'n Halleluja Harder as die ongeloof Ek sing 'n Halleluja My wapen is 'n melodie Ek sing 'n Halleluja Hemel kom en veg vir my Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die onrus kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Interlude x1/2 Ek sing 'n Halleluja Met alles hier binne my Ek sing 'n Halleluja Ek sien die duisternis verdwyn Ek sing 'n Halleluja Te midde van onsekerheid Ek sing 'n Halleluja Ek voel hoe die vrees verdwyn Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die onrus kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Interlude x 1 (Ek sing dit vir U Here) EK SING DIT VIR U HERE - Bogenoemde 2 reels: x4 - (Ek sing dit vir U Here) TE MIDDE VAN MY VYANDE (Ek sing dit vir U Here) HARDER AS AS DIE ONGELOOF (Ek sing dit vir U Here) MY WAPEN IS 'N MELODIE (Ek sing dit vir U Here) HEMEL KOM EN VEG VIR MY EK SING DIT VIR U HERE! Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die onrus kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die onrus kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n Halleluja Interlude x1Mtazame Huyo! Aliyeangikwa Juu ṣwt ạlgẖlbẗ داڭازالايت جانىم Fikirləşdim bir gün mən, dünyaya bağlanmışam rwḥ ạllh ạ̉mlạ̉nạ Miły głos Ducha odzywa się Ya sea en el valle Te iubesc Isuse sunt pe veci al Tău จงโห่ร้องยินดี Worship The Lord Да восстанет Бог
Song not available - connect to internet to try again?