Ek soek U, o God, my God Ek dors na U, God Soos 'n land sonder water Wil ek tot U nader Om by U te wees Om by U te wees As ek saans aan U dink, my God Oor U peins in die nag Dan weet ek U help my U hand ondersteun my Ek wil naby U bly Ek wil naby U bly Want U liefde is meer werd as die lewe ... Daarom sal ek U vir altyd prys My hande ophef, om U Naam te eer Want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe Ek soek U, o God, my God Ek dors na U, God Soos 'n land sonder water Wil ek tot U nader Om by U te wees Om by U te wees As ek saans aan U dink, my God Oor U peins in die nag Dan weet ek U help my U hand ondersteun my Ek wil naby U bly Ek wil naby U bly Want U liefde is meer werd as die lewe ... Daarom sal ek U vir altyd prys My hande ophef, om U Naam te eer Want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe Ek soek U, o God, my God Ek dors na U, God Soos 'n land sonder water Wil ek tot U nader Om by U te wees Om by U te wees Om by U te weesJežiš Môj pred Tvojou stojím obeťou Тэ енэжвывса Ен ВГЛЕЖДАМ СЕ ВЪВ ТВОЯТА СВЯТОСТ Si salvo soy Новое творишь Adj célt és értelmet Я научилась dʿwạ ạlạ̉wlạd yạ̉twn ạ̹ly̱ mn wsṭ jdrạn ạlsnyn To szczęśliwy dzień
Song not available - connect to internet to try again?