Die Goeie Nuus van Christus is gratis Die Goeie Nuus van God is verniet Ons hoef dit nie te verdien nie Genade is wat Hy ons bied Die Goeie Nuus van Christus is Liefde Die Goeie Nuus van God maak ons vry Ons hoef nie daarvoor te werk nie Ons hoef dit maar net te belei Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Ja, Sy liefde is groter as groot Die Goeie Nuus van Christus is lekker Die Goeie Nuus van God maak my bly Want dit gaan nie oor wat ék moet doen nie Maar oor wat Hy gedoen het, vir my Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Ja, Sy liefde is groter as groot Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloofБуюкдир Ела! Děkuji Ya Rab, Tek Tanrı يا خاطي Come un gregge 末后的日子 Dit is wel met my siel English and Afrikaans 天父我有一个很深的期待 Мой дом на небе, за облаками
Song not available - connect to internet to try again?