'Wens ek het geweet waarheen die toekoms lei ...'Wens ek kon die wenpaal nou al sien ...'Wens ek het geweet maar die pad is wyd en breed En die toekoms vaag en vol miskien Kyk hoe lyk my boek met al sy blaaie Uitgekrap, oorgeskryf - geskeur ...Hoekom loop die lewe soveel draaie Waar gaan alles heen - tyd sal leer Ek weet wat ek vir jou beplan het Ek weet daar is 'n toekoms vol van hoop Ek weet daar's onkruid op die lande Maar die oestyd is oppad - jy kan dit glo Ek weet daar's dorings in die rose Ek weet dis die pad wat jy moet loop Ek weet dat selfs ook in die brose Is daar liefde en geloof en daar is hoop Het jy geweet toe jy gebore is Het engele rondom jou kom dans Oor die lief en leed wat jou beskore is ... Elke lag en elke traan Weet jy hoekom jy so bietjie anders is Anders as die ander rondom jou Net soos daar dolfyne in branders is So baljaar die Gees van God in jou Ek weet daar's dorings in die rose Ek weet dis die pad wat jy moet loop Ek weet dat selfs ook in die brose Is daar liefde en geloof en daar is hoop Hy sal jou lei Hy sal jou leer Hy sal die pad met jou loop (BREAKDOWN CHORUS) Ek weet daar's dorings in die rose Ek weet dis die pad wat jy moet loop Ek weet dat selfs ook in die brose Is daar liefde en geloof en daar is hoop Ek weet daar's dorings in die rose Ek weet dis die pad wat jy moet loop Ek weet dat selfs ook in die brose Is daar liefde en geloof en daar is hoop Liefde en geloof ... En HoopCredo Dio disse a Noè Дюняя Мюжде Верин The anthem Царь царей Idzie Pan Jezus po wybraną Swoją ИЗУМИТЕЛЕН СИ Слово стало Плотью yạ byt lḥm بمراحم الرب أغني
Song not available - connect to internet to try again?