Sonder 'n woord, het jy van my weg gegaan Sonder vaarwel, het jy meteens verdwyn Sonder 'n soen, het jy my net so laat staan Sonder gevoel, jy wou my gou vergeet Sonder 'n traan het ek jou toe maar laat gaan Sonder verdriet en sonder jou Ek wil net lewe vry van die verlede Ek bly nie wagtend op jou Tragtend na jou Ek het beter dinge om te doen Ja ek wil lewe, en jou vergewe Geen tyd vir trane en spyt Ek's vrolik altyd Dis wat ek wil doen Sonder 'n woord, neem ek nou afskyd van jou Sonder vaarwel, sit ek jou uit my lewe Sonder 'n soen, vind ek maar elders 'n troos Sonder gevoel, ek daal nie na benede Sonder 'n traan my hart voel vrolik genoeg Sonder verdriet en sonder jou Ek wil net lewe vry van die verlede Ek bly nie wagtend op jou Tragtend na jou Ek het beter dinge om te doen Ja ek wil lewe, en jou vergewe Geen tyd vir trane en spyt Ek's vrolik altyd Dis wat ek wil doen Tussenspel Ek wil net lewe vry van die verlede Ek bly nie wagtend op jou Tragtend na jou Ek het beter dinge om te doen Ja ek wil lewe, en jou vergewe Geen tyd vir trane en spyt Ek's vrolik altyd Dis wat ek wil doenЕсүс бол хаан 'Ku Yakin Tuhan Tuntun Langkahku Быть может зарей когда утро начнется Гьоклерин капъсънъ ач Otec ạlknz ạnt lạ ạnạ Qalbimni toʻldir Не мога без теб Shopanımsań قد فرح قلبي
Song not available - connect to internet to try again?