Kyk ek staan hier net soos ek is Met als gewen of verlo-re Elke tree tot hier gegee Met hoop en die wil om te leef So ek staan hier net soos ek is Gestroop van gister en more Ek staan in die daeraad se lig In die hemel wat nou hier is Ek wil lewe, ek wil liefhe Op die water loop Ek wil sing dat die hemel hoor Ek wil lewe, ek wil liefhe Vreesloos op die water loop (Instrumental) Ek staan hier net soos ek is Met woorde lankal oorbodig Gister die wind verwaai Hier en nou is waar ek regop staan Ek wil lewe, ek wil liefhe Op die water loop Ek wil sing dat die hemel hoor In myself en ander glo Ek wil sing en vry wees Vry van als wat keer Om volkome myself te wees Hierdie lewe gegee te leef Ek wil sing en liefhe Ek wil leefE secetă în țară și ploaia numai vine تعالوا يا أطفال أنا عايز Не плоть и кровь открыли мне Христа رِب اِبِدی حُکوم سورِر.. Die Liefde van Jesus is wonderbaar مصرنا يا أم الدنيا ربي يسوع الغالي Только Ты Tu governi in me Surrounded (Fight My Battles)
Song not available - connect to internet to try again?